Institusie van die Christelike godsdiens
| |
---|---|
Oorspronklike titel | Institutio Christianæ Religionis |
Skrywer | Johannes Calvyn |
Vertaler | A. Duvenhage (1951) & dr. H.W. Simpson (1980) |
Land | Switserland |
Taal | Latyn (oorspronklik) |
Onderwerp | Hervorming |
Genre | Teologie |
Uitgewer | |
Uitgegee | 1536 (oorspronklik) |
Die Institusie van die Christelike godsdiens (Latyn: Institutio Christianæ Religionis) is die hoofwerk van die kerkhervormer Johannes Calvyn, oorspronklik geskryf in 1536, die vyfde en laaste weergawe in 1559.